Inleiding

Baie welkom by die Voortrekkerloopbaan-stelsel van die Voortrekkers.
Hierdie webtuiste is geskep vir Penkoppe en Drawwertjies, Verkenners en Offisiere. Daar is afdelings waar kentekens gedoen kan word, dokumente en literatuur afgelaai kan word, afdelings waar Verkenners graadwielopdragte kan laai en baie idees vir die aanbied van spanwerk (eers later vanjaar beskikbaar). Die aanlynleer vir volwassenes skuif ook vanaf Januarie 2019 na hierdie webadres. Die dokument FAQ - Wat is die Digitale platform? bevat vrae en antwoorde wat meer inligting oor die platform sal gee.

Kontak karin.stoffberg1@gmail.com vir enige probleme met wagwoorde of as jy nie kan inteken nie.